Armblankes

1st Edition

Edward-John Bottomley
eISBN-13: 9780624057932

eBook Features

Additional Book Details

Edward-John Bottomley volg die verhaal van wit armoede in Suid-Afrika, van die 19de eeu toe die kategorie 'armblanke' eers geskep is.Die kerk en regering het armblankes probeer 'red' as deel van die apartheidsplan, want wit armoede kon lei na rasse-integrasie; vandag reageer politici weer op verskillende maniere op dié verskynsel. 'n Vars blik op 'n ou geskiedenis, met implikasies vir die hede.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624057933, 9780624057932, 9780624056430, 9780624056430
Language afr
Number of Pages 224
Edition 1st