Die storm is verby

1st Edition

Susanna M. Lingua
eISBN-13: 9780624070429

eBook Features

  • Read your book anywhere, on any device, through RedShelf's cloud based eReader.
  • Built-in study tools include highlights, study guides, annotations, definitions, flashcards, and collaboration.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be used offline.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be printed.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be copied and pasted into external tools and documents.
Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 5.60
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Die noodlot skommel Ronel Zeiler se kaarte lelik deurmekaar toe ’n oorambisieuse Mathys Louw besluit om hul liefde te verraai ter wille van ’n skatryk Enid Killian se geld. ’n Flirtasie met Ronel is steeds op sy spyskaart . . . En om die Portugese markies Ramon de Malandrinos te laat glo dat Ronel eintlik ’n flerrie is, pla sy gewete glad nie.

Wanneer Ronel na die Switserse Alpe vlug om Mathys uit haar hart te sny, kruis haar paaie weer met die gehate markies s’n. Ramon besef dat Mathys se aantygings ongegrond was . . .

Net toe die liefde ’n brug tussen die blondekop en die dinamiese markies begin bou, breek Ramon se pa dit af. Hertog Duarte de Malandrinos sal enigiets doen om Consuela Valasques as skoondogter te kry. Hoe anders kan hy die winde van herinnering uit sy lewe weer? Want Ronel is feitlik die ewebeeld van sy geliefde Thea . . .

Sold By Tafelberg
ISBNs 9780624070429, 9780624070429, 0624070425, 9780624070429
Language afr
Number of Pages 224
Edition 1st

Compare Prices