Please enter a valid search term.

Currently Displaying Results
285651-285675 of 1543557
D.J. Opperman
Tafelberg
Joernaal van Jorik (1949), is n vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (n naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik Johannes) wat tydens die Tweede Wereldoorlog in …
Ena Murray
Tafelberg
In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner ook bekend as Godfather en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul …
Schalkie van Wyk
Tafelberg
Ek hou hiervan n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen? Sonja Retief kyk in die groot, donker man se …
Rykie Roux
Tafelberg
In Tango met 'n chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie: Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar - en dit terwyl sy net oe het …
Ena Murray
Tafelberg
Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op n onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, n verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda na die troue by Ruben se …
François Smuts
Tafelberg
An accessible and utterly readable guide to the South African legal system. This book provides expert answers to all your legal questions and addresses a comprehensive list of day-to-day issues such as: Family law: from marriage through divorce to deceased …
Ena Murray
Tafelberg
In Gasheer van Drakeneiland kry vyf vreemdelinge n aanbod: Gaan hou n maand lank vakansie op n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? n Anonieme, eksentrieke miljoener en eienaar van Drakeneiland. …
Ena Murray
Tafelberg
Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat n man kan doen, kan Zonika ook doen …
Elizabeth Wasserman & Astrid Castle, Astrid Castle
Tafelberg
Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp …
Malene Breytenbach
Tafelberg
Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy om afstand te probeer verkry nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om …
Darrel Bristow-Bovey
Tafelberg
Zed is just an ordinary boy living an ordinary life when one day he discovers a secret box, long-hidden, crammed with clues and secrets that might just change his life forever. This school edition of SuperZero is included in the …
Pieter Verwey
Tafelberg
In die middel van die Moordenaarskaroo le daar n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos …
Johan Marais
Tafelberg
Johan Marais verlaat skool op ouderdom 16 om by die polisie aan te sluit. Wanneer hy in die tagtigerjare oorgeplaas word na die Oos-Randse Onluste-eenheid, is hy n geharde polisieman en sukkel hy reeds met n drankprobleem. Hy is n …
Dirk Jordaan
Tafelberg
Sy is van die Valke, die polisie se afdeling vir prioriteitsmisdaad. Lydia Stander. Luitenant Lydia Stander. Toegewyd, gedrewe, slim en, ja, mooi ook. Nie dat enigeen van hierdie eienskappe dit vir haar maklik maak by die werk nie dis n …
Annelie Botes
Tafelberg
'n Vrou laai vir haar 'n kind en 'n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. 'n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as 'n paradysdonkie behandel. 'n …
Annelize Morgan
Tafelberg
In Bruid van die woestyn word Colette Bertrand se skip op pad na die Kaap de Goede Hoop deur seerowers oorval. Sy en vier vriendinne word as slavinne verkoop; n lewe van vernedering en wanhoop wag in die woestyn op …
Ena Murray
Tafelberg
In Skynglans van die maan is Deidre Retief toegespits op die hoe, suiwer noot. Maar dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel... Pynliker nog is die eggo van Neil Maritz se voorspelling: Hardloop maar agter …
Susanna M. Lingua
Tafelberg
Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas n paar toutjies toe hy in sy …
Dr Marie Heese
Tafelberg
Die honger reisiger is pragtig geillustreerde reisverhale en n reseptebundel sonder saaits. Dis saamgestel uit die skrywer en haar sielsgenoot-man, Chris, se eksotiese reise na lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Egipte, Rusland met resepte wat ook van vriende afgebedel …
Hans du Plessis
Tafelberg
Sy draai weg van sy speurende blik, en saam kyk hulle af op die dal wat voor hulle tussen die berge le. Die vroee son maak dit nog geler, maar dit is 'n sagte geel. Die lang gras buig biddend …
Jan van Elfen
Tafelberg
Suid Afrika se bekendste en mees gesaghebbende gids vir tieners is opgedateer vir die nuwe generasie. Dit verskaf al die vrae wat tieners te skaam is om te vra.Tieners sal maklike verstaanbare en verantwoordelike advies kry oor: seks verhoudings seksueel …
Sarah du Pisanie
Tafelberg
Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, …
Ena Murray
Tafelberg
Elise, n Kaapse hawehoer wat tot inkeer gekom het, vertrek na Paradys, die Karooplaas waar sy grootgeword het, maar keer kort voor lank weer terug. Sy het die fout gemaak om teenoor Helgard, die jong man wat op haar verlief …
Karin Eloff
Tafelberg
Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word - eers as gewone stripper, toe …
Hermann Giliomee
Tafelberg
Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd - met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. 'n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vandag nog Suid-Afrika beinvloed. Hoe kon so 'n intelligente …
Currently Displaying Results
285651-285675 of 1543557