Please enter a valid search term.

Currently Displaying Results
1172626-1172650 of 1546030
T.T. Cloete
Tafelberg
Karnaval en Lent word gekenmerk deur die opheffing van die skeiding of grens tussen die digter en die mense en dinge waartussen hy lewe, tot by die punt van volledige vereenselwiging: Die digter staan tussen medeskepper en medevernielers van die …
M Meiring
Tafelberg
Elita traces the life journey of Elizabeth "Elita" Lanaras and her quest for love. Along the way, she experiences some of the most dramatic events in South Africa's transition to democracy, and finally marries the Nobel Peace Prize-winning president who …
Ettie Bierman
Tafelberg
Na sewe wonderlike jare is Nikka en Ruan van der Hoven se huweliksbootjie skielik op n stormsee vasgekeer: daar het n ander vrou in Ruan se lewe gekom. Hy verduidelik min en Nikka kan aanvoel hy vertel nie die volle …
Elizabeth Wasserman
Tafelberg
n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding …
Pieter van der Lugt, Maja Sereda
Tafelberg
Wat gebeur as jy vir n sywurm n grap vertel? Hy lag hom n papie! Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet of olifante …
Louisa du Toit
Tafelberg
In Agter toe vensters word Erika se verhouding met Nico gekompliseer deur haar skandalige familie. En boonop verskyn haar vorige geliefde op die toneel...In Die wakende droom verloor Nelia haar moeder in dieselfde ongeluk waarin haar tant Bettie en nig …
Ryk Hattingh
Human & Rousseau
Wie sou kon dink dat n stem soos myne ooit gehoor sal word? Waar sal so n klank in elk geval vandaan kom? So begin die jongste outobiografiese roman van Ryk Hattingh sy eerste boek in negentien jaar. Dit is …
Schalkie van Wyk
Tafelberg
Die verhale in hierdie omnibus is: Drome van liefde: Rondom die verbreking van Sanet se verlowing met Nardus is daar n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sal nooit weer n ernstige verhouding met enige man …
Leopold Scholtz
Tafelberg
Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe die stryd verloop en wie het dit gewen? Die militere historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die …
Lindie Koorts
Tafelberg
In 1948 the Dutch Reformed minister D.F. Malan led the National Party to victory and set up the policy of apartheid. Today grimfaced photographs of NP leaders like Malan and his successors have come to symbolise a system of racial …
Marita Van der Vyver
Tafelberg
Daars belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as …
Liesbet Delport, Gabi Steenkamp
Tafelberg
Over the past decade the bestselling series Eating for Sustained Energy has helped thousands of South African families to discover healthier - and more delicious - food. The GI-smart way of eating not only ensures sustained energy throughout the day, …
Nadia de Wet
Tafelberg
Lexi het n hele paar probleme teen die tyd dat sy Johannesburg verruil om eetplek Sabinas op Simonsrivier te begin. Daar is die regsgeding teen haar gewese vennoot, haar peperduur prokureur met die blink kantoor in die hartjie van Sandton …
Liesl Louw-Vaudran
Tafelberg
South Africa is undeniably the continent's powerhouse. Local corporates like MTN, Standard Bank and Shoprite are African business giants; South Africa is the only African member of BRICS; and a South African heads the African Union Commission. Yet the country …
Trish Goosen
Tafelberg
Lana het na n liefdesteleurstelling op Langebaan kom heel word, hier waar niemand die potjierol van vroeer ken nie, waar sy weer kan leer om goed genoeg te voel. Vir iemand wat sukkel met haar selfbeeld, is die eerste keer …
Lauri Kubuitsile
Tafelberg
Signed, Hopelessly in Love hits all the core notes for a great read: it is set in high school, with entertaining main characters and incidents, there is the great love story of Amo and John, and the interfering parent in …
Dana Snyman
Tafelberg
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van n wit pa en n slavin-ma, tot vandag, …
Etienne van Heerden
Tafelberg
Die yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon …
Dr Eve
Human & Rousseau
Infidelity has always posed one of the worst threats to relationships. But today, our digital prowess has led to a disturbing and as yet little understood new form of infidelity: cyber infidelity. In this book, renowned sexologist Dr Eve takes …
Adam Small
Tafelberg
This drama, a lyrical and dreamy but at the same time searingly painful piece about reminiscence and injustice, was written in 1978, in the heyday of apartheid and two years after the Soweto uprising. It has been staged several times, …
Sarah du Pisanie
Tafelberg
"In Liefste Koos bevind Elsa Fourie haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor …
Kabelo Duncan Kgatea
Tafelberg
An unlikely friendship exists between two high school boys in Rustenburg: Rapula and Attie. They are in Matric and dream of becoming professional sportsmen in rugby and soccer. The events take place while the FIFA World Cup is held in …
François Bloemhof
Tafelberg
As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe n goeie plan was dit …
Annelize Morgan
Tafelberg
Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le …
Susan Pienaar
Tafelberg
Alex was Amber se hoerskool-crush. Die ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: Pasop vir mooi mans, so het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer …
Currently Displaying Results
1172626-1172650 of 1546030