Soete verleiding

1st Edition

Helena Hugo
eISBN-13: 9780624049531

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 4.42 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se teekamer jou bied. Want Sharise het met kos grootgeword. Na die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. Daarom dat sy die teekamer op die rivierwal net buite Worcester gekoop het.Dat haar jeugliefde Jacques du Plessis na jare se verblyf in Frankryk weer sou terugkeer, kon Sharise nie voorsien nie. Hulle het destyds aan mekaar trou beloof, maar nou, jare later, lyk dinge heel anders. Sy is seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – al kom hy gereeld in die teekamer.  Want sy was immers getroud. En hy het ’n verhouding met die model-mooi Suzette.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624049531, 9780624049531, 9780624048565, 9780624048565
Language afr
Number of Pages 224
Edition 1st