RedShelf will be performing scheduled maintenance on Thursday, May 21st, from 10:00 AM - 12:00 PM ET. Minimum downtime is expected. Real-time service updates will be available at https://status.redshelf.com
1st Edition
Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus kry dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan egter. Sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik. Die ongenaakbare man met sy seeblou oë verwar haar, laat ongekende drange in haar los en laat haar magteloos na woorde snak. Maar Rochelle is ‘n astrante, ambisieuse werknemer en níks sal in haar pad na bevordering staan nie – veral nie kaptein Costa nie.
| Sold By | Tafelberg |
|---|---|
| ISBNs | 0624049884, 9780624049883, 9780624047438, 9780624047438 |
| Language | afr |
| Number of Pages | 224 |
| Edition | 1st |