Santa Gamka

1st Edition

Eben Venter
eISBN-13: 9780624051374

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 11.06 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

In Eben Venter se roman Santa Gamka word ’n politieke revolusie lyflik vertolk: Die seun van ’n plaaswerker in die Karoo vier sy vryheid in die Nuwe Suid-Afrika deur ’n rentboy te word. Santa Gamka is die verhaal van Lucky Marais wat op ’n Karoodorpie ’n bestaan maak deur sewe kliënte tevrede te hou, en dié kliënte kom van albei kante van die verdelings wat steeds deur ras, klas en geslag gemerk word. Maar is hierdie demokrasie van begeerte volhoubaar? Want op slot van sake vertel Lucky sy verhaal vanuit ’n pottebakkersoond waarin hy deur ’n wrewelige boer gestop is. Die Karoo wat Venter so aangrypend deur beeld en idioom voor oë roep, is een waarin rassisme, armoede en geweld nog so aanvoelbaar teenwoordig is soos gannabos en klip. Venter toon meesterlik aan hoe politieke omwentelings immer deel is van die lewe se ewige siklusse van opkoms en val.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624051374, 9780624051374, 9780624048138, 9780624048138
Language afr
Number of Pages 312
Edition 1st