Donatello en Volksie

1st Edition

Marion Erskine
eISBN-13: 9780624051077

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 9.39 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar.  Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie.  En cuddle is volgens Zoë ‘n “verdomde basic human right”.  Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inteken...           En só ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat.  Zoë, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga.  Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoë) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624051072, 9780624051077, 9780624048305, 9780624048305
Language afr
Number of Pages 256
Edition 1st