Persomi

1st Edition

Irma Joubert
eISBN-13: 9780624050926

eBook Features

Additional Book Details

Boelie is die erfgenaam van die plaas; Pérsomi is die bywonerskind. Maar ’n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? ’n Meesleurende roman wat afspeel teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940’s en die apartheidswette van die 1950’s.

Sold By Tafelberg
ISBNs 9780624091028, 0624050920, 9780624050926, 9780624049340
Language afr
Number of Pages 512
Edition 1st