Anderkant Pontenilo

1st Edition

Irma Joubert
eISBN-13: 9780624051015

eBook Features

Additional Book Details

’n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans.

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Maar wanneer ’n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ’n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar ’n geesgenoot . . .

Sold By Tafelberg
ISBNs 9780795803024, 9780624094135, 0624051013, 9780624051015, 9780624047018
Language afr
Number of Pages 448
Edition 1st