Heildronk op 'n gypsyromp

1st Edition

Nadia de Kock
eISBN-13: 9780624051244

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 9.90 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp.  Met net ’n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. Ook nie om foute met kontrakte te maak, verkeerde ISBN nommers te gebruik en e-posse te vergeet nie.  En dit is maar net die begin van Mieke se probleme! Want daar is ook ’n pers fluweel bank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar sit om hulle verhouding bed toe te vat.Gelukkig dra haar vriende Margarita’s en indrukwekkende besigheidsboeke aan.  En as dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy.  En dan prop sy laatnag haar iPod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dáns!

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624051242, 9780624051244, 9780624047827, 9780624047827
Language afr
Number of Pages 288
Edition 1st