Ettie Bierman Keur 7

1st Edition

Ettie Bierman
eISBN-13: 9780624053965

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 10.85 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by ’n uitgewery, voel Tinus in sy eer gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurder ’n sjarmante, aantreklike duiwel . . . Marietjie, Maraia, Maryne: Lugwaardin Maryne Landman kry dit hotagter. Sy het pas haar kêrel afgesê, en dan word sy byna deur ’n besope passasier verwurg. Nou vrees sy boonop dat sy deur kaptein Wessel Raubenheimer afgedank gaan word, want hulle was uit die staanspoor haaks met mekaar. Onrus op Rustfontein:  Wat gebeur wanneer drie pragtige niggies saamgegooi word op die ewe lieflike Laeveldplaas van hul ouma, met ’n uiters aantreklike boer op die buurplaas? Dit lei mos net tot moeilikheid . . .

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624053962, 9780624053965, 9780624053958, 9780624053958
Language afr
Number of Pages 512
Edition 1st