Sarah du Pisanie Omnibus 3

1st Edition

Sarah du Pisanie
eISBN-13: 9780624053651

eBook Features

  • Read your book anywhere, on any device, through RedShelf's cloud based eReader.
  • Built-in study tools include highlights, study guides, annotations, definitions, flashcards, and collaboration.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be used offline.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be printed.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be copied and pasted into external tools and documents.
Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 10.85 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Die verhale in hierdie omnibus speel almal in die ou Suidwes-Afrika af. In Die huis van Makir bly privaat verpleegster Annie slegs in diens van ’n skatryk familie om ’n veilige hawe te kan skep vir die seuntjie van die stugge Pieter von Moltke, in die hoop dat die man ééndag aan die kind die erkenning sal gee wat hom toekom. En dan breek daardie dag aan . . .In Die rooi duiwel van Rotskloof pak Ansie en haar verloofde ’n lang tog aan om haar wewenaar-broer te gaan bystaan waar hy hom op ’n sendingstasie saam met sy twee kleuters bevind. Maar spoedig ontdek sy dat haar broer dodelik siek is aan malaria, en boonop loop sy haar vas in ’n rooibaard-duiwel van ’n man wat vas glo een van die kinders het op sy plaas oortree.En in Vir twee koppies meel is weeskind Anke bestem om die bruid van ’n Duitse soldaat te word; sy wil die armoede van Duitsland verruil vir ’n nuwe lewe in sonnige Suidwes. Maar met haar aankoms daar word haar droomwêreld aan flarde geruk.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624053652, 9780624053651, 9780624052760, 9780624052760
Language afr
Number of Pages 512
Edition 1st