Dis koue kos, skat

1st Edition

Marita van der Vyver
eISBN-13: 9780624058229

eBook Features

  • Read your book anywhere, on any device, through RedShelf's cloud based eReader.
  • Built-in study tools include highlights, study guides, annotations, definitions, flashcards, and collaboration.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be used offline.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be printed.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be copied and pasted into external tools and documents.
Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 11.98 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar  vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan ’n aangrypende dog ook humoristiese beeld van ’n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is. In korrespondensie wat oor ’n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van ’n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar ’n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624058220, 9780624058229, 9780624048855, 9780624048855
Language afr
Number of Pages 380
Edition 1st