Ruisdal se nuwe chirurg

1st Edition

Serena Steyn
eISBN-13: 9780624056713

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 3.50 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

"Op universiteit was Magdali verlief op verkeerde-kant-van-die-spoor Dolf. Nou is albei dokters – sy ’n internis en hy ’n ortopediese chirurg. Magdali het ook ’n mislukte huwelik in haar verlede. Dit was haar pa wat die verhouding met Hanro sterk aangemoedig het, maar nou het haar kortstondige huwelik ten einde geloop. En Magdali se pa sit met ’n problematiese jong tweede vrou wie se gedrag hom tot geldverduistering dryf.
Wanneer Dolf hoor dat Magdali geskei is, keer hy terug na Suid-Afrika van Switserland en koop ’n aandeel in die ortopediese praktyk by Ruisdal Hospitaal. Hy gebruik haar pa se misdryf om Magdali te forseer om ’n jaar lank met hom in ’n skynhuwelik te tree, in die hoop om só van lastige meisies te ontsnap.
Magdali besef gou dat sy steeds smoorverlief is op Dolf en dat hy ook baie sterk aangetrokke is tot haar. ’n Nag van passie lei tot ’n skokkende ontdekking vir Magdali, terwyl dit juis toe lyk asof Dolf Switserland en een van sy ander meisies gekies het. Sal hulle twee se ou-ou liefde en respek vir mekaar oorwin?
"

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624056716, 9780624056713, 9780624056706, 9780624056706
Language afr
Number of Pages 224
Edition 1st