RedShelf will be performing scheduled maintenance on Thursday, May 21st, from 10:00 AM - 12:00 PM ET. Minimum downtime is expected. Real-time service updates will be available at https://status.redshelf.com
1st Edition
In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse, warme tant Alma Marli onder haar vlerk neem – veral toe Marli uitvind dat die flerriemerrie van ’n Ulricke Starck haar verleidelike net wyd gespan het vir Hilgard.
| Sold By | Tafelberg |
|---|---|
| ISBNs | 062406414X, 9780624064145, 9780624064145 |
| Language | afr |
| Number of Pages | 224 |
| Edition | 1st |