Ettie Bierman Keur 8

1st Edition

Ettie Bierman
eISBN-13: 9780624056768

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 9.39 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

"Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in ’n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in ’n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe . . .
Daar kom ’n tyd: Wanneer haar man in ’n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar dié man glo sy is ’n blote fortuinsoeker.
Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het ’n oog vir ‘n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar ál die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat ’n teddiebeer op ’n ou oom se skoot meer as net ’n speelding is!"

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624056767, 9780624056768, 9780624056751, 9780624056751
Language afr
Number of Pages 512
Edition 1st