Staan op, my beminde

1st Edition

Susanna M, Lingua
eISBN-13: 9780624058939

eBook Features

Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 4.01 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk.
Natasha bevind haar kort voor lank op ‘n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan ’n nuwe rolprentdraaiboek. Hy is ook kliphard besig om oor die verdriet van ’n liefdesteleurstelling te kom. Wanneer Dewald vir Natasha vra om sy vrou te word, vind sy dit aanvanklik eienaardig, maar vir die eerste keer kry haar lewe weer koers.
Maar toe die beeldskone Esna le Clus opdaag, verander haar drome in ’n nagmerrie.

Sold By Tafelberg
ISBNs 062405893X, 9780624058939, 9780624058939
Language afr
Number of Pages 167
Edition 1st