Die ding in die riete

1st Edition

Jean Lombard
eISBN-13: 9780624070870

eBook Features

Additional Book Details

Jy sien op ’n dag jou eerste rinkhals langs ’n trappie in die sitkamer, of ’n pofadder wat jou pa met die geweer skiet, en jy raak bewus van die loutere wilde vrees wat oral opwel sodra die woord “slang” deur iemand geskreeu word. Die oeroue slang word op vernuwende wyses deur skrywers gebruik om iets diepers aan te roer. Die slang word méér as slang, dit word ’n sleutel wat iets onsêbaars ontsluit.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624070875, 9780624070870, 9780624070863, 9780624070863
Language afr
Number of Pages 212
Edition 1st