Dan kom die eensaamheid

1st Edition

Louisa du Toit
eISBN-13: 9780624074199

eBook Features

Additional Book Details

Daar bestaan vir Hantie Hasper geen twyfel dat sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624074196, 9780624074199, 9780624074199
Language afr
Edition 1st