Reenboog op die horison

1st Edition

Susanna M. Lingua
eISBN-13: 9780624070443

eBook Features

  • Read your book anywhere, on any device, through RedShelf's cloud based eReader.
  • Built-in study tools include highlights, study guides, annotations, definitions, flashcards, and collaboration.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be used offline.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be printed.
  • The publisher of this book allows a portion of the content to be copied and pasted into external tools and documents.
Already purchased in store?
or
Rent or Buy from $ 4.01 USD
Note: We do not guarantee supplemental material with textbooks (e.g. CD's, Music, DVD's, Access Code, or Lab Manuals)

Additional Book Details

Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos ’n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie.

Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer ’n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar.

Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is ’n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir klein
Raymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624070441, 9780624070443, 9780624070443
Language afr
Number of Pages 224
Edition 1st