Ver bo korale

1st Edition

Susanna M Lingua
eISBN-13: 9780624074076

eBook Features

Additional Book Details

Dokter Elaine Enslin hoor die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê… maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie.

Sold By Tafelberg
ISBNs 0624074072, 9780624074076, 9780624074076
Language afr
Edition 1st